top of page

Suiwel vry low carb reeks 17 Eboek bundel

R 850,00Price

Suiwelvrye Laekoolhidraat Resepte & Eetplan Bundel

Maak gesonde eet eenvoudig met hierdie volledige Afrikaanse bundel wat spesiaal saamgestel is vir die hele gesin.

Die bundel bevat 12 maande se kleurgekodeerde eetplanne, elk met:

  • Maklike, vinnige resepte

  • Volledige voedingswaardes

  • Porsiegroottes

  • Weeklikse inkopielyste

  • Praktiese weekverdelers vir maklike beplanning

Daarby ontvang jy ook afsonderlike e-boeke vir:

  • Ontbyt

  • Middagetes

  • Aandetes

  • Nageregte

Dit gee jou die vryheid om resepte maklik uit te ruil as daar iets in jou eetplan is waarvan jy nie hou nie.

In totaal bevat hierdie bundel meer as 480 Afrikaanse resepte, versprei oor 17 e-boeke. Al die resepte is:

  • Suiwelvry

  • Laekoolhidraat

  • Geskik vir mense met diabetes

  • Ideaal vir insulienweerstand

  • Perfek vir mense met laktose-intoleransie

  • Geskik vir vroue, mans en kinders

Alles wat jy nodig het om jou gesonde leefstyl eenvoudig, bekostigbaar en volhoubaar te maak – in een volledige bundel.

    bottom of page