top of page
Low Carb Afrikaans Bundel

Low Carb Afrikaans Bundel

R 850,00Price

⚓️ KOEBAAI VETNOI AFRIKAANSE LAE-KOOLHIDRAAT MEGA STEL ⚓️

Maak gesonde eet eenvoudig, bekostigbaar en lekker met hierdie omvattende versameling van 5 Resepte eboeke wat saam 500+ heerlike lae-koolhidraat resepte bevat en 12 maande se volledige eetplanne, alles in maklik verstaanbare Afrikaans.

Hierdie volkleur eBoek-stel is spesiaal ontwerp vir Suid-Afrikaanse gesinne en maak daaglikse beplanning maklik, sonder ingewikkelde bestanddele of moeilike resepte.

📚 Wat is ingesluit?

💛 Ontbyt eBoek

  • Vinnige en heerlike ontbyte

💙 Middagete eBoek

  • Maklike middagetes

❤️ Aandete eBoek

  • Gesinsvriendelike hoofgeregte

🤎 Nagereg eBoek

  • Lae-koolhidraat lekkernye

  • Poedings, koeke en soet happies

💚 Drankies en Smoothies

  • Verfrissende drankies

  • Smoothies en mocktails

🗓️ 12 Maande van 4-Week Eetplanne

  • Geen raaiwerk meer nie

  • Volledige weeklikse beplanning

  • Resepte kan maklik uitgeruil word

  • Inkopie lysies uitgewerk vir jou

  • Voedings waarde uitgewerk vir jou


🥗 Meer as 500 Resepte

  • Maklik om te maak

  • Bekostigbare bestanddele

  • Geskik vir beginners

📊 Elke resep bevat:✅ Voedingswaarde uitgereken✅ Porsiegroottes aangedui✅ Volledige bestanddelelys✅ Eenvoudige stap-vir-stap metode✅ Maklike inkopielysies✅ Volkleur uitleg✅ Duidelike kleurkodes vir vinnige verwysing

🌊 Hierdie is veel meer as net resepte – dit is 'n volledige lae-koolhidraat leefstylstelsel wat jou help om georganiseer te bly en met selfvertroue gesonder keuses te maak.

500+ resepte.12 maande se eetplanne.Alles in Afrikaans.Alles lae-koolhidraat.Alles Koebaai Vetnoi. ⚓️

VRYWARING: Hierdie eBoeke is slegs vir algemene inligtingsdoeleindes en vervang nie professionele mediese advies nie. Raadpleeg jou dokter voordat jy enige veranderinge aan jou dieet maak.

DIGITALE PRODUK: Geen fisiese produk sal versend word nie. Vanweë die aard van digitale produkte word geen terugbetalings of omruilings toegestaan nadat die aankoop voltooi is nie.

    bottom of page